swith-to-english

Skoolure

   
 

Gr R: 07:45 - 12:30

Gr 1 & 2: Ma & Do

              07:45 - 13:20

              Di, Wo & Vry

              07:45 - 12:50

Gr 3:      Ma & Do

              07:45 - 13:50

              Di & Wo

              07:45 - 13:20

              Vry

              07:45 - 12:50

Gr 4 - 7: Ma, Di & Do

              07:45 - 14:20

              Wo & Vry

              07:45 - 13:50

 

1ste Pouse

09:45 - 10:05

2de Pouse

12:05 - 12:20

Nasorg: 12:50 - 17:30

 

 
   

De Kuilen Primer

toelating
skooldrag en besoekers
skool fooie
foto-gallery

Betalingsprosedure

Skoolfonds en Musiekfooie:

Wanneer skoolfonds of musiekfooie inbetaal word op enige wyse moet dit vergesel word van die verwysingsnommer wat aan u kind/gesin toegeken word bv. Carmen Cloete se nommer sou C001 wees. Inbetalings moet voor of op die 7de van die maand gebeur.  E-pos asseblief bewys van betaling aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. .


Ander inbetalings:

Enige ander inbetalings soos Kunsklub of CAMI moet die korrekte bedrag in ‘n koevert geplaas word waarop u kind se naam en van, waarvoor dit is(Kuns) en watter graad u kind is, verskyn. Gebruik asseblief die inbetalingsstrokie wat deur die skool voorsien word, sodat alle gelde korrek toegeken kan word.

 

Bankbesonderhede

Absa Tjek

Rekeningnommer: 3010 146 525

Tak: 632005

Verwyssingsnommer: