swith-to-english

Skoolure

   
 

Gr R: 07:45 - 12:30

Gr 1 & 2: Ma & Do

              07:45 - 13:20

              Di, Wo & Vry

              07:45 - 12:50

Gr 3:      Ma & Do

              07:45 - 13:50

              Di & Wo

              07:45 - 13:20

              Vry

              07:45 - 12:50

Gr 4 - 7: Ma, Di & Do

              07:45 - 14:20

              Wo & Vry

              07:45 - 13:50

 

1ste Pouse

09:45 - 10:05

2de Pouse

12:05 - 12:20

Nasorg: 12:50 - 17:30

 

 
   

De Kuilen Primer

toelating
skooldrag en besoekers
skool fooie
foto-gallery

Selfoonbeleid vir leerders

Vanaf 21 Augustus 2006 sal enige selfoon wat op enige manier gedurende skoolure gebruik word, gekonfiskeer word. Opvoeders sal selfone by die kantoor inhandig. Ouers sal dan versoek word om hierdie selfone by die skoolhoof se kantoor te kom afhaal teen ‘n tyd wat altwee partye sal pas.

‘n Onderneming sal onderteken moet word deur die ouers waarin hulle saamstem met die feit dat selfone op die skoolgronde verbied is en dat die gebruik daarvan teen die skoolreëls is.

Met ‘n herhaling van hierdie oortreding sal dissiplinêre stappe of ‘n boete oorweeg word.