swith-to-english

Skoolure

   
 

Gr R: 07:45 - 12:30

Gr 1 & 2: Ma & Do

              07:45 - 13:20

              Di, Wo & Vry

              07:45 - 12:50

Gr 3:      Ma & Do

              07:45 - 13:50

              Di & Wo

              07:45 - 13:20

              Vry

              07:45 - 12:50

Gr 4 - 7: Ma, Di & Do

              07:45 - 14:20

              Wo & Vry

              07:45 - 13:50

 

1ste Pouse

09:45 - 10:05

2de Pouse

12:05 - 12:20

Nasorg: 12:50 - 17:30

 

 
   

De Kuilen Primer

toelating
skooldrag en besoekers
skool fooie
foto-gallery

Eisteddfod

Tygerberg Internasionale Eisteddfod

Ons skool neem jaarliks deel aan die Tygerberg Internasionale Eisteddfod.

Die embleem van die Eisteddfod stel die behoudende kulturele ontwikkeling van die kind voor om hom of haar op die pad na volwassenheid op kultuurvlak te ondersteun.

Daar is verskeie kategorieë en Laerskool De Kuilen skryf jaarliks leerders in vir musiek, sang, ballet, kuns, keramiek, kore, orkes, handskrif, gedigte, prosa, poësie, spreekkore en openbare redevoering. Tydens ‘n konsertjaar sal die inskrywings beperk word na behoefte.

Die beoordeling vind gewoonlik gedurende die 3de kwartaal plaas. Leerlinge moet ʼn inskrywingsfooi betaal. Groepinskrywings soos byvoorbeeld kore en die orkes word deur die skool betaal. Daar word van die ouers verwag om leerlinge na die verskillende lokale en skole te neem. Indien dit onmoontlik is, kan reëlings vooraf by die skool getref word.

Stellenbosch Kunswedstryd

Gedurende die 2de kwartaal neem ons ook deel aan die Stellenbosch Kunswedstryd.  Leerders word ingeskryf vir poësie, kuns en koor.