swith-to-english

Skoolure

   
 

Gr R: 07:45 - 12:30

Gr 1 & 2: Ma & Do

              07:45 - 13:20

              Di, Wo & Vry

              07:45 - 12:50

Gr 3:      Ma & Do

              07:45 - 13:50

              Di & Wo

              07:45 - 13:20

              Vry

              07:45 - 12:50

Gr 4 - 7: Ma, Di & Do

              07:45 - 14:20

              Wo & Vry

              07:45 - 13:50

 

1ste Pouse

09:45 - 10:05

2de Pouse

12:05 - 12:20

Nasorg: 12:50 - 17:30

 

 
   

De Kuilen Primer

toelating
skooldrag en besoekers
skool fooie
foto-gallery

Konsert 2019

Konsert by Laerskool De Kuilen is ‘n drie-jaarlikse instelling en ons pak weer in 2019 hierdie projek aan.

Die datum vir ons tradisionele skouspel is .................

Elke leerder in die skool word betrek by die konsert, hetsy in ‘n hoofrol, ondersteunende rol, of as danser. Elkeen sal beslis ‘n kans kry om te skitter tydens die konsert.

Ons begin al vroeg in 2019 beplan vir die geleentheid, wat oudisies, kostuumontwerp, stelbou, grimmeringontwerp ens. behels. Daarvoor het ons elke ouer in die skool se ondersteuning en samewerking veral baie nodig. Ouers word deur die jaar op hoogte gehou van alle teikendatums met betrekking tot betaling van produksiefooie, beplanning en vervaardiging van kostuums, kaartjieverkope en betrokkenheid van ouers.