swith-to-english

Skoolure

   
 

Gr R: 07:45 - 12:30

Gr 1 & 2: Ma & Do

              07:45 - 13:20

              Di, Wo & Vry

              07:45 - 12:50

Gr 3:      Ma & Do

              07:45 - 13:50

              Di & Wo

              07:45 - 13:20

              Vry

              07:45 - 12:50

Gr 4 - 7: Ma, Di & Do

              07:45 - 14:20

              Wo & Vry

              07:45 - 13:50

 

1ste Pouse

09:45 - 10:05

2de Pouse

12:05 - 12:20

Nasorg: 12:50 - 17:30

 

 
   

De Kuilen Primer

toelating
skooldrag en besoekers
skool fooie
foto-gallery

Kunsklub

Ons skool bied op `n Dinsdagmiddag ‘n Senior Kunsklub (Gr. 3 – 7) aan wat teken en skilder insluit asook ‘n pottebakkersklub. Tye sal aangedui word op die buitemuurse rooster.

Die kunsklub is daar vir intensiewe projekte. Leerders wat dit slegs bywoon om besig gehou te word, sal nie toegelaat word nie. Slegs leerders wat getrou hul kunsgeld betaal en ‘n liefde vir kuns het, sal toegelaat word.

Stuur asseblief die kwartaalfooie in ‘n koevert wat duidelik gemerk is met die leerder se naam en graad saam met u kind vir die eerste les.

Om te verseker dat die leerders genoeg aandag kry in die kunsklas, is dit noodsaaklik dat die klasse relatief klein bly. Leerders wat eerste aansoek doen sal dus voorkeur kry. Daarna sal die leerder se naam op ‘n waglys geplaas word. Leerders wat getrou is met betalings en bywoning, sal elke jaar voorkeur kry.