swith-to-english

Skoolure

   
 

Gr R: 07:45 - 12:30

Gr 1 & 2: Ma & Do

              07:45 - 13:20

              Di, Wo & Vry

              07:45 - 12:50

Gr 3:      Ma & Do

              07:45 - 13:50

              Di & Wo

              07:45 - 13:20

              Vry

              07:45 - 12:50

Gr 4 - 7: Ma, Di & Do

              07:45 - 14:20

              Wo & Vry

              07:45 - 13:50

 

1ste Pouse

09:45 - 10:05

2de Pouse

12:05 - 12:20

Nasorg: 12:50 - 17:30

 

 
   

De Kuilen Primer

toelating
skooldrag en besoekers
skool fooie
foto-gallery

Netbal

Netbal is ‘n wintersport vir dogters van onder 7 tot onder 13.

Alle leerders neem streng volgens ouderdomsgroepe deel. Spanne word op meriete gekies tydens proewe.

De Kuilen is bekend vir vele suksesse wat oor die jare behaal is op netbalgebied.


Ons handhaaf ‘n baie hoë netbalstandaard a.g.v.:

·         Uitstekende afrigting in alle ouderdomsgroepe - 0/7 tot 0/9 (Mini netbal) asook 0/10 tot 0/13.

·         Puik deelname: A - D spanne per ouderdomsgroep.

·         Deelname aan ligawedstryde asook deelname aan sportdae soos per uitnodiging.

·         A -spanne neem deel aan SASN toernooie met groot sukses. Vier keer al het ons as die Wes-Kaap skole kampioen deelgeneem aan die Nasionale Top Skole Kompetisie.

·         Pretdae: Ons eie Mini-netbaldag en Interhuis- netbalkompetisie.

·         Belonings – “Speler van die wedstryd” word na elke wedstryd aangekondig.

·         Trofeë word toegeken per ouderdomsgroep na afloop van die netbalseisoen tydens ons jaareind- netbalfunksie asook tydens ons jaarlikse prysuitdelingplegtighede.

·         Ons spelers kwalifiseer vir WP en Wes-Kaap proewe en word ondersteun deur afrigters en personeel.

Oefentye is op die buitemuurse rooster aangedui. ‘n Volledige program met datums vir wedstryde en sportdae sal voor die aanvang van die seisoen beskikbaar wees.

Inligting rakende die korrekte netbaldrag is in die skool se prospektus aangeteken.

 


Kleredrag:

Wedstryde: Groen romp, De Kuilen netbalhemp, kort wit sokkies en sportskoene oorwegend wit.

Netbalbepalings

2de Kwartaal

Datum

Span

Opponent Sport Dag

Tuis / Weg

 23 Maart

o/10 – o/13 A Spanne

Paarl Girls High Sport dag

Weg

13 April

o/12 & o/13 A Spanne

Bellville Sportdag

Weg

26 – 29 April

o/12 A & o/13 A & B Spanne

Knysna Sporttoer

Weg

12 Mei

o/10 & o/11 A Spanne

Fanie Theron Sportdag

Weg

19 Mei

o/7 – o/13 B&C spanne

Somerset West Primary Winter Sport day

Weg

24 Mei

o/10 A

Eversdal o/10 dag

Weg

26 Mei

o/11 A&B

De Kuilen o/11 Netbaldag

Tuis

 15 Junie

o/7 – o/9

De Kuilen Mini Netbaldag

Tuis

 


3de Kwartaal

Datum

Span

Opponent Sport Dag

Tuis / Weg

26 Julie

o/13 A Span

Eversdal Fast Five

Weg

28 Julie

o/7 – o/9 spanne

Table View Mini Netball Day

Weg

4 Augustus

o/12 & o/13 spanne

Fanie Theron Fast Five

Weg

1 September

o/10 – o/13 spanne

Mikro Sportdag

Weg

 

Bogenoemde datums kan verander.