swith-to-english

Skoolure

   
 

Gr R: 07:45 - 12:30

Gr 1 & 2: Ma & Do

              07:45 - 13:20

              Di, Wo & Vry

              07:45 - 12:50

Gr 3:      Ma & Do

              07:45 - 13:50

              Di & Wo

              07:45 - 13:20

              Vry

              07:45 - 12:50

Gr 4 - 7: Ma, Di & Do

              07:45 - 14:20

              Wo & Vry

              07:45 - 13:50

 

1ste Pouse

09:45 - 10:05

2de Pouse

12:05 - 12:20

Nasorg: 12:50 - 17:30

 

 
   

De Kuilen Primer

toelating
skooldrag en besoekers
skool fooie
foto-gallery

Grondslag vir Leer (GvL)

Doel:

Verbetering van leerders se lees-, skryf- en rekenvermoëns.


Lit/Num: Geletterdheid en Gesyferdheid

Wat behels die veldtog?

  • Begin die jaar met interne aanvangsassessering.
  • Skoolgebasseerde assessering deur opvoeder volgens KAVS riglyne.
  • Jaarlikse Nasionale Assessering soos deur die Departement verlang.
  • Gr. 3 en Gr. 6 Sistemiese Evaluering (in die 4de kwartaal) deur Departement afgelê.


Departement verskaf

  • Kerndokument wat onderrigtyd vir TALE en WISK/SYFERKUNDE voorskryf.
  • Ondersteunende dokumente met mylpale wat leerders per termyn moet bereik.
  • Werkboeke en handboeke.
  • Opleiding - werksessies. 2014/2015 Indiensopleiding en skool besoeke.
  • Wiskunde pakette met apparaat.


Werkswyse by De Kuilen Gr. 4 - 7

  • Weeklikse hoofrekentoetse.
  • Daaglikse inoefening van hoofreken vir 10 min met die aanvang van die wiskunde lesuur.
  • Stilleesoefeninge, spelling en diktee klastoetse. 
  • Inoefening van begrippe en voorbeelde van vraestelle deurwerk.