swith-to-english

Skoolure

   
 

Gr R: 07:45 - 12:30

Gr 1 & 2: Ma & Do

              07:45 - 13:20

              Di, Wo & Vry

              07:45 - 12:50

Gr 3:      Ma & Do

              07:45 - 13:50

              Di & Wo

              07:45 - 13:20

              Vry

              07:45 - 12:50

Gr 4 - 7: Ma, Di & Do

              07:45 - 14:20

              Wo & Vry

              07:45 - 13:50

 

1ste Pouse

09:45 - 10:05

2de Pouse

12:05 - 12:20

Nasorg: 12:50 - 17:30

 

 
   

De Kuilen Primer

toelating
skooldrag en besoekers
skool fooie
foto-gallery

Grondslagfase

 Gr. 1

 

Skoolure:

 

Maandag tot Vrydag: 12:50

 

Benodigdhede (vir 2018):

 

HV

BESKYWING

1

Bostik kleefstiffie 36g (pak4)

1

Monami plastiese uitveer

1

Colleen HB potlode 12/boks

2

Croxley intrekbare waskryt stel 12

1

Ewehandige sker

1

Skerpmaker

2

A4 blaaileêr 30 vouers

2

A4 Plastieksakkies pakkie 10

1

A4 80gsm kleurpapier pak 100 bladsy

1

A4 witbord

4

Monami witbordkoki swart

1

Stoelsak

1

Biblioteek boeksak

 

Addisionele items:

De Kuilen Pre-Primére leerder kan hul kunshemde skool toe bring.

‘n waslap van 13cm x 13cm

Groen tas, nie kleiner as 35cm x 30cm nie. (met versterking)

‘n De Kuilen sportsak. Koop die groter een.

‘n stoflap

Sneesdoekies

‘n pakkie lekkers

 

 Alles moet asseblief gemerk wees.Alle skryfbehoeftes en benodighede moet die eerste skooldag reeds by die skool wees. Skryfbehoeftepakket beskikbaar by Waltons.

 


Gr. 2

 

Skoolure:

 

Maandag tot Vrydag: 13:35

 

Benodigdhede vir 2018:

 

HOEVEELHEID

BESKRYWING

1

A4 Project Paper bright colours – 100 loose sheets (not a block)

4

Bostik Glue stick (36g)

2

Monami Eraser

2 x 12’s

Waltons pencils HB

2

Staedtler Noris colour pencils (12)

1

A4 Plastic carry folder - clear

1

30cm Clear replica ruler

1

Student scissors

1

Sharpener with two holes

3

A4 flipfile – 30 pocket

10

A4 plastic  pockets (1 pack)

1

 

1

Mon-Ami sigmaflo whiteboard markers (4)

 

A6 A-Z Index hard cover book

 

Ekstras nie in pakket:

 Bring saam van graad 1-

A4 Witbord  (adhere to size)

Stoelsak

Kunshemp

Waltons biblioteekboeksak

2 bokse sneesdoekies

 


Opsioneel:

1x Mon-Ami retractable crayons (12)   

 

Alles moet asseblief gemerk wees. Alles moet reeds op die eerste skooldag skool toe kom. Skryfbehoeftepakket beskikbaar by Waltons Tyger Vallei tot en met Januarie 2018.

 
Gr. 3

 

Skoolure:

 

Maandag tot Vrydag: 13:35

 

Benodighede (WALTONS PAKKET)

 

HOEVEELHEID

BESKRYWING

1

Bostik glue stick 36g pack of 4

2

Monami erasers

1

Waltons Potlode HB box 12 GRYS/GREY

1

Bic kids tropicolour kleurpotlode (12)

1

Wax Retractable Crayons (12)

2

30cm Clear replica ruler

1

Scissors

1

Maped 2 hole sharpener / skerpmaker

1

A4 trunk board 2 ring binder 25mm black

1

A4 Butterfly pocket file-  30 pocket

1

A4 Butterfly pocket file – 50 pocket

1

A4 pvc carry folder green

2

A4 plastic  pockets (pack of 10)

1

Sorter bag –navy blue

1

A4 80g paper brights (100)

1

A4 mondi rotatrim white paper

 

 

Ekstras nie in pakket (ADDISIONELE ITEMS)

 

1.     

Witbord uitveër (klein)

2.     

Klein witbord

3.     

4 witbordpenne (whiteboard markers)

4.     

Dik plastiek (beskikbaar by skool @ R50 per rol)

5.     

Korrekte skool L.O klere

6.     

Kunshemp (‘n ou hemp van pappa)

7.     

1 boks tissues (per kwartaal)

8.     

1 rol toiletpapier (per kwartaal)

9.     

Aangesien ons in Graad 3 intensief met TYD werk, sal dit baie van waarde wees indien u kind oor ‘n horlosie beskik (opsioneel)

10. 

1 pak los lekkers (per kwartaal)

11. 

Groot potloodsakkie / space case

 

Let asseblief daarop dat alle benodighede duidelik gemerk moet word!  Indien skryfbehoeftes nie gemerk is nie, sal dit terug huis toe gestuur word.

 

Die volgende items uit die Waltons pakket moet op die eerste dag skool toe gestuur word in ‘n potloodsakkie:

Ø  1 bostik gom (die ander gom kan by die huis gehou word)

Ø  1 monami uitveër (die ander uitveër kan by die huis gehou word)

Ø  2 waltons grys HB potlode (die ander potlode kan by die huis gehou word)

Ø  Bic kids tropicolour kleurpotlode (12)

Ø  Croxley intrekbare waskryt stel (12)

Ø  1 liniaal (die ander liniaal kan by die huis gehou word)

Ø  1 skêr

Ø  Maped skerpmaker

 

Die volgende items uit die Waltons pakket moet ook op die eerste dag skool toe gestuur word:

 

Ø  A4 trunk board 2 ring lêer 25mm swart

Ø  A4 Butterfly pocket file-  30 sakkies

Ø  A4 Butterfly pocket file – 50 sakkies

Ø  Sorter bag –navy blue

Ø  A4 80g paper brights (100)

Ø  A4 mondi rotatrim wit papier

Ø  A4 pvc carry folder green

Ø  A4 plastiek sakkies (2 x pak van10)

 

·       Alle items op die addisionele lys moet ook op die eerste dag skool toe gestuur word.

·       Moet asseblief geen Waltons bokse skool toe stuur nie.  As gevolg van beperkte spasie is dit moeilik om die bokse in die klas te akkommodeer.