swith-to-english

Skoolure

   
 

Gr R: 07:45 - 12:30

Gr 1 & 2: Ma & Do

              07:45 - 13:20

              Di, Wo & Vry

              07:45 - 12:50

Gr 3:      Ma & Do

              07:45 - 13:50

              Di & Wo

              07:45 - 13:20

              Vry

              07:45 - 12:50

Gr 4 - 7: Ma, Di & Do

              07:45 - 14:20

              Wo & Vry

              07:45 - 13:50

 

1ste Pouse

09:45 - 10:05

2de Pouse

12:05 - 12:20

Nasorg: 12:50 - 17:30

 

 
   

De Kuilen Primer

toelating
skooldrag en besoekers
skool fooie
foto-gallery

Olimpiades

Conquesta Olimpiades se vraestelle word in veelkeusige formaat aangebied en bied ‘n uitdaging aan die leerder se kennisvlakke in die onderskeie vakke (soos ‘n geskrewe vasvra). Dit verskaf insig aan onderwysers omdat leerders gemeet kan word aan nasionale en internasionale gemiddeldes.

Ons graad 2 – 7 leerders kan aan ‘n maksimum van DRIE vakke deelneem. Dis ‘n goeie geleentheid vir leerders om hul standaard van werk te verbeter en om ook met ‘n sertifikaat beloon te word.

 

As gevolg van 'n druk akademiese program word die Conquesta toetse vir Gr 4 - 7 na skool vanaf 14:45 tot 16:00 geskryf.

 

Ons skryf ook ons leerders jaarliks in vir die AMESA Wiskunde Olimpiasde.  Die uitdaging stel vrae aan wat konseptuele kennis, die toepassing van kennis in nuwe situasies, probleemoplossing, redenering, kommunikasie en algemene wiskundige denke is. Die uitdaging help ons leerders om onafhanklike kreatiewe en kritiese denkers te word!