swith-to-english

Skoolure

   
 

Gr R: 07:45 - 12:30

Gr 1 & 2: Ma & Do

              07:45 - 13:20

              Di, Wo & Vry

              07:45 - 12:50

Gr 3:      Ma & Do

              07:45 - 13:50

              Di & Wo

              07:45 - 13:20

              Vry

              07:45 - 12:50

Gr 4 - 7: Ma, Di & Do

              07:45 - 14:20

              Wo & Vry

              07:45 - 13:50

 

1ste Pouse

09:45 - 10:05

2de Pouse

12:05 - 12:20

Nasorg: 12:50 - 17:30

 

 
   

De Kuilen Primer

toelating
skooldrag en besoekers
skool fooie
foto-gallery

Pre-Primêre Afdeling

1. Algemene Inligting

  • Telefoon/Faks: 021-9032647
  • Email:  This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.  
  • Posadres: Posbus 29, Kuilsrivier, 7579
  • Straatadres: Sonnemeisiestraat, Kuilsrivier, 7580
  • Voertaal: Parallel medium
  • Groepe:
    Gr R (5 – 6 jaar) (Engels) vier klasse
  • Kantoorure: Maandae tot Vrydae 08:00 – 14:30
  • Skoolure: Winter en Somer 08:00 – 12:30
  • Nasorg:
    Voorsorg vanaf 07:00 – 08:00
    Tydens skoolkwartale vanaf 12:30 – 17:30
  • Vervoer: Privaat busdienste (kontak besonderhede beskikbaar by die skool)


2. Fooie

  • Skoolfonds: 2017
    - R12 980.00 per jaar
    - R 1 180.00 per maand
  • Skoolfonds vir pre-primêr is verpligtend en word jaarliks hersien.
    - Maandeliks oor 11 maande betaalbaar – Januarie tot November.
    - Jaarliks – betaalbaar voor of op 1 Maart (10% korting)
  • Nasorg geld: 2017
    - R8 250.00 per jaar
    - R750.00 per maand


3. Ons bied die volgende

  • Gekwalifiseerde pre-primêre onderwyseresse (Grondslagfaseopvoeders Gr R-3)
  • Veilige omgewing waar u kind leer sosialiseer
  • Gestruktureerde, stimulerende dagprogram
  • Spraak- en gehoorsifting
  • Fokus op skoolgereedheid
  • Deurlopende evaluering en verslaggewing
  • Leerondersteuning (verwys vir arbeidsterapie, spraakterapie en fisioterapie)
  • Uitstappies wat aanpas by temas bv Planetarium, Kunstekaap
  • Inligtings- en oriënteringsaande.


4. Buitemuurs

Die volgende buitemuurse aktiwiteite word aangebied, maar is nie verpligtend nie.

  • RiNico
  • Beaux-Arts
  • Karate
  • Ballet
  • Cricky Cricket
  • Ruggakids
  • Playball
  • Gymfants
  • Soetlief