swith-to-english

Skoolure

   
 

Gr R: 07:45 - 12:30

Gr 1 & 2: Ma & Do

              07:45 - 13:20

              Di, Wo & Vry

              07:45 - 12:50

Gr 3:      Ma & Do

              07:45 - 13:50

              Di & Wo

              07:45 - 13:20

              Vry

              07:45 - 12:50

Gr 4 - 7: Ma, Di & Do

              07:45 - 14:20

              Wo & Vry

              07:45 - 13:50

 

1ste Pouse

09:45 - 10:05

2de Pouse

12:05 - 12:20

Nasorg: 12:50 - 17:30

 

 
   

De Kuilen Primer

toelating
skooldrag en besoekers
skool fooie
foto-gallery

Toetsrooster

Skool gebasseerde assessering vir grade 4 - 7.

Toetsreeks


Die toetsreeks is deel van die Skool Assesseringsplan. Dit is `n belangrike deel van die kwartaalpunt. Die kwartaalpunt word saamgestel uit die punte van die toetse van die toetsreeks, sowel as al die formele assesseringstake en opdragte.

Leerders skryf gedurende die eerste en derde kwartaal `n toetseeks. `n Formele eksamen word gedurende die tweede en vierde kwartaal geskryf.

'n Toetsrooster word in graadverband `n week voor die aanvang van die eerste toetse opgestel. Die datum waarop elke vak geskryf word, sowel as die inhoud wat gedek word, word op die toetsrooster weegegee. Toetse word gedurende die normale periodes in klastyd geskryf.

Datums van 2019: